Nóg kritiek op konsepwet oor huweliksaansoeke
Nóg krtiek word ontvang oor die besluit deur die ministerie van binnelandse sake om ‘n wetsontwerp op huweliksaansoeke in die parlement voor te lê. Dit sal van paartjies vereis word om ‘n huweliksaansoek in te dien wat in die koerante vir besware geadverteer word. Talle kommentators meen dit is nonsens en dit hou ook finansiële implikasies in, soos die plaaslike politieke analis dr. Ndumba Kamwanyah aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik het.
Leave a Reply