Nog ‘n babastorting bevestig met kossoek in ‘n asdrom

Home Uncategorized Nog ‘n babastorting bevestig met kossoek in ‘n asdrom
Nog ‘n babastorting bevestig met kossoek in ‘n asdrom


Nog ‘n babastorting bevestig met kossoek in ‘n asdrom

Die soveelste babastorting is agtergekom na ‘n lid van die publiek op soek was na kos in vullisdromme in Tulinawa in Swakopmund se Mondesa-woongebied. ’n Vier- tot vyf-maande-oue fetus is in ’n plastieksak gevind. Die kop van die baba, wat blykbaar afgesny was, was in dieselfde sak. Baie van die land se gestorte babas word in vullisdromme gevind deur mense wat op soek is na stukkies kos. Henk Mudge, die president van die Republikeinse Party, het sy minagting teenoor Kosmos 94.1 Nuus uitgespreek oor die maniere waarop gemarginaliseerde groepe hulself moet voed.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.