Nog staatsmaatskappye in Kenia geprivatiseer

Home Uncategorized Nog staatsmaatskappye in Kenia geprivatiseer
Nog staatsmaatskappye in Kenia geprivatiseer


Nog staatsmaatskappye in Kenia geprivatiseer

Kenia se president William Ruto het sê sy regering is gereed om 35 staatsmaatskappye te privatiseer en kyk na ‘n verdere 100 firmas. Dit kom nadat hy verlede maand ‘n wet uitgevaardig het om burokrasie te verminder. Kenia het laas ‘n staatsbeheerde maatskappy in 2008 geprivatiseer toe dit ‘n aanvanklike openbare aanbieding uitgereik het vir 25 persent van die aandele in die telekommunikasiefirma Safaricom. In 2009 het die kabinet ‘n lys van 26 firmas goedgekeur om te privatiseer, insluitend die Kenya Pipeline Company, Kenya Electricity Generating Company, en banke, maar geen stappe is nog gedoen nie. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.