Nored skors hoofde – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Nored skors hoofde – Kosmos 94.1
Nored skors hoofde – Kosmos 94.1


Nored skors hoofde

Nored, die kragverspreider vir die noordelike gebied, het volgens plaaslike media sy hoof uitvoerende beampte, Fillemon Nakashole, en sy hoof finansiële beampte, Ndapandula Tshitayi, geskors. Volgens NBC is die stappe in ‘n interne memorandum aangekondig. Daar is geen melding gemaak oor die redes vir die skorsing nie en die woordvoerder Simon Lukas wou nie kommentaar lewer nie. Volgens onlangse mediaberigte ondersoek Nored bewerings van omkopery en betalings waarby Nakashole na bewering betrokke is.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.