Nored sukkel net so met koperkabeldiefstal
Baie ontwikkelende lande ervaar ‘n toename in koperkabeldiefstal. Diewe steel die kabels wat elektrisiteit en telefoonlyne dra, wat kragonderbrekings veroorsaak en kommunikasie ontwrig. Hierdie stroomonderbrekings benadeel besighede, noodsaaklike dienste en die alledaagse lewe van inwoners. Koperdiefstal is ook aan die toeneem in Namibië. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Simon Lukas, die hoof van korporatiewe kommunikasie by die noordelike streekelektrisiteitsverspreider, Nored, wat ‘n opdatering gee van hul ervaring.
Leave a Reply