NSA se kartering – daar’s teenstrydighede sê raadsvoorsitter
Die Nasionale Infrastruktuuratlas 2023 het ten doel om basiese ligginginligting vir infrastruktuur-ontwikkelings in Namibië te verskaf. Die atlas dek verskeie gebiede en dien as ‘n gids vir bewysgebaseerde beplanning, wat die regering moet help om infrastruktuur te verbeter om maatskaplike welstand te verseker. Die atlas is verlede week bekendgestel. Salomo Hei, ekonoom en voorsitter van die Namibië Statistieke-agentskap se raad, sê egter daar is teenstrydighede in die inligting.
Leave a Reply