NSA se sensus kan tot voordeel van ECN wees – Kosmos 94.1

Home Uncategorized NSA se sensus kan tot voordeel van ECN wees – Kosmos 94.1
NSA se sensus kan tot voordeel van ECN wees – Kosmos 94.1



NSA se sensus kan tot voordeel van ECN wees

Die Namibiese Statistieke-agentskap het ‘n memorandum van verstandhouding met die verkiesingskommissie van Namibië onderteken. Statistikus-generaal Alex Shimuafeni sê die agentskap sal ondersoek hoe die sensus, of data wat hulle insamel, tot voordeel kan wees vir die verkiesingskommissie. Hy het verder gesê die sensus wat elke 10 jaar gedoen word is nie bloot ‘n statistiese oefening nie, maar die hoeksteen van gesonde bestuur. Sensusdata is deurslaggewend vir ingeligte beleidsbesluite, hulpbrontoewysing en ontwikkelingsbeplanning. Die agentskap se bestuurder van korporatiewe kommunikasie, Iipumbu Sakaria, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.