Numsa ondersteun Amerikaanse voertuigwerker-staking
Die Nasionale Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika steun die United Auto Workers en ander voertuigvervaardigings-werkers in Amerika se massiewe nasionale staking. Dit is geskiedkundig want al die groot motorvervaardigers, General Motors, Ford en Chrysler se moedermaatskappy Stellantis, word getref. Die woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê minstens 150 000 werkers staak om motormaatskappye te dwing om hulle salarisse met 40 persent te verhoog en meer voordele aan hulle te bied:
Leave a Reply