Nuwe hulpmiddel help leke met toegang tot inligting

Home Uncategorized Nuwe hulpmiddel help leke met toegang tot inligting
Nuwe hulpmiddel help leke met toegang tot inligting


Nuwe hulpmiddel help leke met toegang tot inligting

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing in samewerking met Action Namibia Coalition het ‘n sogenaamde Toegang tot Inligting Gereedskapstel ontwerp om diegene te help wat die lae van openbare data, beleide en regeringsprosedures wil blootlê. Die hulpbron is aangepas om wetlike raamwerke te vereenvoudig en die proses om belangrike inligting te bekom te vergemaklik. Dianne Hubbard van die Regsbystandsentrum het by die bekendstelling ‘n uiteensetting gegee van hoe leke die hulpmiddel tot hul voordeel kan gebruik.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.