NV benoem twee vir Verkiesingskommissie
Die Nasionale Vergadering het sy werksaamhede hervat ná hul reses om vir wyle president Hage Geingob te rou. Die adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, Loide Kasingo, het die benoeming van twee lede vir die Verkiesingskommissie aangekondig. Die aanstellings sal formeel deur president Nangolo Mbumba gemaak word en die twee genomineerdes sal môre in die Nasionale Vergadering verskyn. Kasingo is aan die woord.
Leave a Reply