Oela gesels oor sy Frankryk-debuut vanaand
Die Namibiese Welwitschias het vanaand om nege-uur ‘n grote teen Frankryk in hul derde Wêreldbeker-wedstryd. Die wedstryd is in Marseille. Die Keetmanshoop-gebore Oela Blaauw maak sy debuut vir Namibië op ‘n ouderdom van net 21 jaar. Hy het eksklusief met Kosmos 94.1 Sportnuus gesels oor hoe dit alles voel.
Leave a Reply