Oliepryse in die doldrums – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Oliepryse in die doldrums – Kosmos 94.1
Oliepryse in die doldrums – Kosmos 94.1


Oliepryse in die doldrums

Oliepryse het steeds nie die hoogtes ingeskiet soos wat vroeër voorspel is nie. Brent verhandel op die oomblik teen 80,61 Amerikaanse dollar per vat. Analiste het ‘n gemiddelde prys van 100 dollar ‘n vat vir die laaste kwartaal van die jaar voorspel en ten spyte van vraag, het die oplewing nie plaasgevind nie. Verder, die aanbod deur produsente buite Opul het die impak van Opul se besnoeiings tot nul verklaar. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Suid-Afrikaanse ekonoom Theo Klein, van Oxford Economics Africa, oor wat vorentoe met die olieprys kan gebeur.

Hy verduidelik verder wat die olieprys beïnvloed.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.