Ombud sê huweliksaansoeke en besware nie ‘n slegte idee nie – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Ombud sê huweliksaansoeke en besware nie ‘n slegte idee nie – Kosmos 94.1
Ombud sê huweliksaansoeke en besware nie ‘n slegte idee nie – Kosmos 94.1



Ombud sê huweliksaansoeke en besware nie ‘n slegte idee nie

Die ombudsman, Basilius Dyakugha, het sy stem gevoeg by die besluit deur die ministerie van binnelandse sake om ‘n wetsontwerp op huweliksaansoeke in die parlement voor te lê. Dit sal van paartjies vereis om ‘n huweliksaansoek in te dien wat in die koerante vir besware geadverteer word. Talle kommentators meen dit is nonsens maar, die ombud sê daar is ook goeie redes daarvoor. Hy verduidelik.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.