Onafhanklikheid: Wat beteken dit vir jou?

Home Uncategorized Onafhanklikheid: Wat beteken dit vir jou?
Onafhanklikheid: Wat beteken dit vir jou?

Onafhanklikheid: Wat beteken dit vir jou?

Namibiërs van alle uithoeke van die land stroom na Katima Mulilo in die Zambezi-streek om een van die belangrikste dae op Namibië se kalender, Onafhanklikheidsdag op 21 Maart, te vier. Die 34ste onafhanklikheidsdagvieringe sal by die Katima Mulilo-stadion gehou word. Kosmos 94.1 Nuus het met Namibiërs van oraloor gepraat oor wat Onafhanklikheidsdag vir hulle beteken.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.