Onbetaalde lasbriewe wek kommer in Wes-Kaap

Home Uncategorized Onbetaalde lasbriewe wek kommer in Wes-Kaap
Onbetaalde lasbriewe wek kommer in Wes-Kaap


Onbetaalde lasbriewe wek kommer in Wes-Kaap

Van die byna 100 000 lasbriewe wat vir onbetaalde verkeersboetes en minagting van die hof in die vorige boekjaar in Kaapstad uitgereik is, het 40 321 motoriste agter tralies beland. Dit is ‘n toename van 36,2 persent sedert die vorige jaar. Die burgemeesters-komiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê tussen Julie verlede jaar en Junie vanjaar, het die stad se Verkeersdienste 95 710 lasbriewe uitgereik:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.