‘Onderstepoort kan nie veesiektes stop’

Home Uncategorized ‘Onderstepoort kan nie veesiektes stop’
‘Onderstepoort kan nie veesiektes stop’


‘Onderstepoort kan nie veesiektes stop’

Die DA het sy teleurstelling uitgespreek in die minister van Landbou, Thoko Didiza, omdat sy nie verseker het die nuwe raad van Onderstepoort Biologiese Produkte beskik oor voldoende kundigheid in diere-siektes en die veebedryf nie. Volgens die party ontbreek die nuwe raad ‘n inentingskundige en het een veearts aangestel wat vroeër die instelling voortydig verlaat het en die minimum praktiese ondervinding het. Die DA-lid, Noko Masipa, sê die gebrek aan ‘n ervare raad het bygedra tot onlangse uitbrekings van veesiektes.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.