Ons gaan groen-waterstof gebruik om yster te vervaardig
Ten spyte van die verskeie opsies en projekte wat in verband met groen-waterstof ondersoek word, sê die groen-waterstofkommissaris James Mnyupe dat Namibië ook opsies in verband met staal oorweeg. Namibië het ystererts bronne en deur middel van ‘n chemiese reaksie kan dit saam met groen-waterstof in yster omskep word wat op sy beurt benut kan word vir onder andere, die vervaardiging van staal. Mnyupe het vanoggend die media toegespreek.
Leave a Reply