‘Ons het nie jou Agoa nodig nie maar dankie vir MIV-geld’

Home Uncategorized ‘Ons het nie jou Agoa nodig nie maar dankie vir MIV-geld’
‘Ons het nie jou Agoa nodig nie maar dankie vir MIV-geld’



‘Ons het nie jou Agoa nodig nie maar dankie vir MIV-geld’

Uganda het geen behoefte aan spesiale tarief-maatreëls van die Verenigde State nie. Dit is volgens president Yoweri Museveni, hoewel hy sê hy is bly dat die VSA sal voortgaan om MIV-medikasie te finansier. Maar, as dit nodig is, kan Uganda egter ook alleen die medikasie voorsien. Die land is verlede week uit die Agoa-ooreenkoms geskop. Buitelandse akteurs dink volgens Museveni verkeerdelik dat Afrikalande nie vorentoe kan beweeg sonder hul ondersteuning nie en oorskat hulself dikwels. Uganda is saam met die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Gaboen en Niger uit Agoa verwyder. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.