Ontleder sê Belarus-Rusland ooreenkoms oor Wagner-hoof val uitmekaar
‘n Britse politieke ontleder en kenner in oorgrensmisdaad Mark Galeotti, het sy reaksie oor die aankondiging deur Belarus se President Alexander Lukashenko, dat die Wagner-hoof Yevgeny Prigozhin terug is in Rusland, met Britse media gedeel. Hy sê die sogenaamde ooreenkoms tussen Belarus en Rusland het reeds begin uitmekaar val. Hy verduidelik die redes.
Leave a Reply