Ontwikkelingsprojekte vorder traag

Home Uncategorized Ontwikkelingsprojekte vorder traag
Ontwikkelingsprojekte vorder traag

Ontwikkelingsprojekte vorder traag

Daar is 417 ontwikkelingsprojekte op die agenda vir 2023/24, waarvan ‘n rekord 33 regeringsprojekte nuut is. Dit is ‘n verbetering op verlede jaar toe die laagste-ooit telling van slegs 375 projekte ingesluit het drie nuwes, in vergelyking met agt uit 397 in 2021/22 en elf nuwe projekte uit 401 in 2020/21, volgens die Tender Bulletin. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder dr. Marius Kudumo, oor die aangeleentheid gepraat. Kudumo sê die regering skiet sedert 2021 tydens die Covid-19-pandemie tekort met die implementering van hierdie projekte.

Kudumo voeg by dat die bekendmaking van die begroting en die byvoeging van ‘n ekstra 33 projekte waansin van die regering se kant is. 

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.