Openbare vergaderings vind plaas by kusdorpe oor seismiese navorsing – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Openbare vergaderings vind plaas by kusdorpe oor seismiese navorsing – Kosmos 94.1
Openbare vergaderings vind plaas by kusdorpe oor seismiese navorsing – Kosmos 94.1



Openbare vergaderings vind plaas by kusdorpe oor seismiese navorsing

Eastern Echo doen aansoek vir ‘n omgewingsklaring-sertifikaat vir 2D en 3D seismiese navorsing aflandig van Walvisbaai, Lüderitz en die Oranje-bekken vir petroleum-eksplorasielisensies. Openbare vergaderings in die verband sal op 9 Augustus op Oranjemund plaasvind, op 10 Augustus by Lüderitz en op 16 Augustus op Walvisbaai. Risk-Base Solutions is deur Eastern Echo aangestel om die omgewingsimpakstudie in samewerking met mariene soogdiere-waarnemers en die visserye-beamptes uit te voer. Die sluitingsdatum vir geskrewe registrasie en voorstelle is 1 September.  



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.