Opknappingswerk duur steeds voort op toilette in Parlementstuine
Die Parlementstuine is steeds nie oop vir die publiek nie. Die tuin was gewild onder toeriste, asook onder Namibiërs wat klein partytjies en pieknieks gehou het. Die tuine is gesluit vir opknapping. Kosmos 94.1 Nuus het gaan kers opsteek by die woordvoerder van die Nasionale Vergadering Raphael Hangula wanneer die tuine weer heropen sal word…
Leave a Reply