Die Namibiese polisie waarsku die publiek oor ‘n toenemende aantal rooftogte wat gepleeg word deur individue wat hulle voordoen as polisie beamptes. Volgens inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo-polisie word die misdade gepleeg deur skurke wat beweer hulle is polisiebeamptes in gewone klere. Hulle gebruik ook die name van ware beamptes in die mag. Kosmos […]
The post Oppas vir ‘polisie’ wat geld vra! appeared first on Kosmos 94.1.
Leave a Reply