Oppas vir vol riviere!
Berigte is deur Kosmos 94.1 Nuus ontvang dat al die riviere in Eros en Klein Windhoek besig is om baie sterk te loop. ‘n Motor is naby Joe’s Beer House uit die Klein Windhoekrivier gered nadat die bestuurder die rivier probeer oorsteek het. Motoriste word versoek om uiters versigtig te wees en nie die riviere te probeer oorsteek nie, maar te wag totdat hulle afgeloop het.
Leave a Reply