Opperhoof se erkenning berus by Uutoni – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Opperhoof se erkenning berus by Uutoni – Kosmos 94.1
Opperhoof se erkenning berus by Uutoni – Kosmos 94.1



Opperhoof se erkenning berus by Uutoni

Die kwessie oor die twee opperhoofde vir die Ovahero Tradisionele Owerheid hang steeds in die lug. Die Ovaherero-gemeenskap se kleurvolle Rooivlag-herdenking en die inhuldiging van dr. Hoze Riruako as die sewende Ovaherero-opperhoof vind die naweek plaas, hoewel die akademikus, professor Mutjinde Katjiua reeds in dieselfde posisie aangestel is. Die inhuldiging van dr. Riruako as opperhoof van die hoogs verdeelde tradisionele owerheid is beplan vir vandag, en sal die Rooivlagdag-herdenking Sondag op Okahandja voorafgaan. Kosmos 94.1 Nuus het met Uazuva Kaumbi, die woordvoerder van die Kapuuo-faksie, wat agter Riruako staan, gesels oor wat die stand van sake, met twee opperhoofde, nou is.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.