Opposisie gefrustreerd oor onbeantwoorde vrae in NV
Frustrasies groei in die Nasionale Vergadering oor vrae van die opposisie-parlementslede. Maximilliant Katjimune van die Popular Democratic Movement het in die parlement ‘n beroep op die Swapo-party se hoofsweep Hamunyera Hambyuka gedoen om te verseker dat sy parlementslede die sessies bywoon om vrae aan hulle te beantwoord. In die verlede is lede van die opposisie gefrustreerd gelaat omdat die meeste van hul vrae nie behoorlik beantwoord word nie of beide die minister en adjunk is afwesig in die parlement…
Leave a Reply