Optrede teen onwettige handel geëis

Home Uncategorized Optrede teen onwettige handel geëis
Optrede teen onwettige handel geëis


Optrede teen onwettige handel geëis

ActionSA in Tshwane vra dat beslissend opgetree word teen onwettige handel in die metro waaraan veral onwettige buitelanders skuldig is. Die party sê hy het Maandag ontdek baie spazawinkels in Temba Hammanskraal word sonder behoorlike handelslisensies bedryf, hulle ignoreer die dorpverordeninge en kom nie boustandaarde na nie. Jackie Mathabathe van ActionSA sê die betrokke owerhede moet die onwettige operateurs aanspreeklik hou en enige vermeende sameswerings waarby amptenare van die Stad Tshwane betrokke is, ondersoek.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.