Outjo Wildsfees se wildsveiling ‘n reuse-sukses
Die Outjo Wildsfees se wildsveiling van Du Preez Wild word as ’n reuse-sukses deur Agra Veilings beskou. By die wildsveiling by Sophienhof Lodge is twee renosterkoeie vir 320 000 Namibiese dollar verkoop, ‘n swartwitpens het vir 140 000 dollar onder die hamer gekom, ‘n lechwe-bul vir meer as 60 000 dollar en Dik-dikkies het vir 19 000 dollar elk gegaan. Een wildkoper het drie lotte teen 87 000 dollar elk uit die 54 lotte gekoop. Yanna Smith van Kosmos 94.1 Nuus het met Paul Klein van Agra Veilings gesels…
Leave a Reply