Ovaherero, Nama volksmoord in Swakop herdenk

Home Uncategorized Ovaherero, Nama volksmoord in Swakop herdenk
Ovaherero, Nama volksmoord in Swakop herdenk


Ovaherero, Nama volksmoord in Swakop herdenk

Ovaherero en Ovambanderu het by die Tamariskia-sportterrein in Swakopmund bymekaargekom om slagoffers van die 1904-tot-1908-volksmoord te herdenk. Die jaarlikse geleentheid bring hulde aan die Ovaherero en Nama wat hul lewens tydens die volksmoord verloor het aan die hand van Duitse soldate. Die geleentheid is voorafgegaan deur ‘n Herstelstaptog deur die strate van Swakopmund, en is ook bygewoon deur leiers van verskillende tradisionele owerhede en sommige parlementslede.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.