Owerhede doodstil oor Oscar se parool, geen toegang tot reëlings nie

Home Uncategorized Owerhede doodstil oor Oscar se parool, geen toegang tot reëlings nie
Owerhede doodstil oor Oscar se parool, geen toegang tot reëlings nie


Owerhede doodstil oor Oscar se parool, geen toegang tot reëlings nie

Die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste handhaaf streng vertroulikheid oor die naderende vrylating op parool van die veroordeelde moordenaar, Oscar Pistorius, wat Vrydag in werking tree. Volgens die departement is dit weens sekerheidsredes. Die voormalige Paralimpiese atleet het sy meisie, Reeva Steenkamp, op Valentynsdag in 2013 by sy huis in Pretoria doodgeskiet. Die woordvoerder van die departement, Singabakho Nxumalo sê die besluit beperk toegang van die media tot vervoerreëlings en die tyd van vrylating:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.