Oyo-dansgroep bring hulde aan Johnny Hallyday
Die Oyo-dansgroep sal saam met Nsimba Faycal en LeClue Job die lewe van Johnny Hallyday vier. Gebore as Jean-Philippe Leo Smet, het Johnny Hallyday gedurende ‘n loopbaan van 57 jaar 79 albums vrygestel, ‘n geskatte 1 154 liedjies gesing en meer as 110 miljoen albums wêreldwyd verkoop. Die Oyo-dansgroep bring vanaand om sewe-uur hulde aan hierdie wonderlike kunstenaar tydens ‘n vertoning by die Nasionale Teater van Namibië. Direkteur van die dansgroep, dr. Phillipe Talavera het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…
Leave a Reply