PAC beweer skending van sy regte oor omstrede slagspreuk

Home Uncategorized PAC beweer skending van sy regte oor omstrede slagspreuk
PAC beweer skending van sy regte oor omstrede slagspreuk



PAC beweer skending van sy regte oor omstrede slagspreuk

Die Pan Africanist Congress het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie beskuldig van ‘n poging om hul vryheid van uitdrukking te onderdruk. Die kommissie het regstappe ingestel teen die PAC in die Gelykheidshof weens die party se gebruik van die slagspreuk: “One Settler, One Bullet”. Die kommissie voer aan die slagspreuk bevorder geweld teen wit Suid-Afrikaners deur hulle uit te beeld as setlaars wat onregmatig grond bekom het. Hierdie geskil volg nadat PAC-ondersteuners die slagspreuk gesing het tydens ‘n 2020-betoging in Brackenfell in die Wes-Kaap.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.