Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart

Home Uncategorized Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart
Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart


Parlement se program sê staatsrede is op 14 Maart

Die jaarlikse staatsrede sal volgens ‘n program van die Nasionale Vergadering môre op 14 Maart deur president Nangolo Mbumba gelewer word. Die aankondiging is nog nie deur die Presidensie gedoen nie maar, dit is op die parlement se program wat op 28 Februarie hersien is. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.