PDM looi onderwys in parlement

Home Uncategorized PDM looi onderwys in parlement
PDM looi onderwys in parlement


PDM looi onderwys in parlement

Die PDM-parlementslid Nghidipohamba Hamata het ‘n mosie in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê dat die regering voldoende hulpbronne moet gebruik om openbare skole ook soos privaatskole te laat presteer. Volgens Hamata moet die regering die belangstelling van die wetgewers en opvoedkundiges in die land wek om die saak aan te spreek. In reaksie hierop het parlementslid Charmaine Tjirare van die PDM die regering aan die kaak gestel en gesê hulle het met die nuwe skool-kurrikulum misluk en moet van voor af begin.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.