Pensioen van ‘korruptes’ gestaak – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Pensioen van ‘korruptes’ gestaak – Kosmos 94.1
Pensioen van ‘korruptes’ gestaak – Kosmos 94.1


Pensioen van ‘korruptes’ gestaak

Die buurland se Spesiale Tribunaal het ‘n bevel uitgereik wat die Spesiale Ondersoekeenheid en Transnet beveel om ‘n pensioenuitbetaling van 8,9 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan twee voormalige Transnet-bestuurders te staak. Hierdie stap is in verband met verkwistende Covid-19 uitgawes ter waarde van 33,5 miljoen rand aan asemtoetser-pypies. Volgens die ondersoekeenheid se woordvoerder, Kaizer Kganyago, word die voormalige uitvoerende bestuurders, Lerato Makenete en Landela Hawkins Madubane, beskuldig van samewerking met verskeie ondernemings om Transnet se noodverkryging uit te buit.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.