Peya spreek sy personeel toe
Inligtingsminister Peya Mushelenga het ‘n beroep op die ministerie se personeel gedoen om hul pogings te verbeter om doeltreffende dienslewering aan die publiek te verseker. Die minister het die beroep gedoen terwyl hy die ministerie se bestuur en streekshoofde toegespreek het tydens die opening van hulle jaarlikse beplanningsessie, wat tans in Swakopmund aan die gang is.
Leave a Reply