Pienk kokaïen nuwe ‘in-ding’ in die Kaap

Home Uncategorized Pienk kokaïen nuwe ‘in-ding’ in die Kaap
Pienk kokaïen nuwe ‘in-ding’ in die Kaap

Pienk kokaïen nuwe ‘in-ding’ in die Kaap

Owerhede in die Wes-Kaap het hulle kommer uitgespreek oor ’n nuwe dwelm wat hulle sê gerig is op die kaviaar- en sjampanje-groep en wat tans in Kaapstad gebruik word. Dit is tydens ‘n klopjag op die Kaapse Vlakte ontdek en staan bekend as pienk kokaïen. In Spanje, waar dit die eerste keer gebruik is, staan dit bekend as Tucibi en in die Kaap word dit Tusi genoem. Die dwelm verkoop vir 1 000 Suid-Afrikaanse rand vir ‘n ‘bankie’ of klein sakkie.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.