Plato het DA verlaat weens ‘standpunt oor Israel-Palestina-konflik’

Home Uncategorized Plato het DA verlaat weens ‘standpunt oor Israel-Palestina-konflik’
Plato het DA verlaat weens ‘standpunt oor Israel-Palestina-konflik’


Plato het DA verlaat weens ‘standpunt oor Israel-Palestina-konflik’

Die voormalige DA-burgemeester van Kaapstad, Dan Plato, sê hy het die party verlaat weens sy standpunt oor die Israels-Palestynse konflik, en sê die DA onderdruk sommige lede se pro-Palestynse sienings. Hy is die soveelste hoëprofiel-DA-lid om die party te verlaat en het aangekondig hy sluit aan by die People’s Movement for Change, gelei deur die ANC se voormalige Wes-Kaapse voorsitter, Marius Fransman. Plato beskuldig die DA verder van die wegbeweeg van sy verbintenis om die behoeftes van die armes en kwesbares te dien. Die DA het hom bedank vir sy jare-lange diens.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.