Plesierbootsektor bring reuse-inspuiting vir Kaapse ekonomie
Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die plesierbootsektor is nog ʼn toerismegeleentheid wat van kardinale belang is om die metro se ekonomie te laat groei. Plesiervaart-toerisme bring jaarliks ‘n ekonomiese inspuiting van 300 miljoen Suid-Afrikaanse rand mee. Volgens Vos het daar die afgelope seisoen 70 skepe in Kaapstad vasgemeer met meer as 145 000 passasiers en 42 000 bemanningslede wat aan wal gestap het.
Leave a Reply