Politburo kan nie oor Netumbo besluit nie
Die onmin in die Swapo-party is blykbaar geregverdig. Dit spruit uit die politburo se eenparig besluit om die adjunkpresident Netumbo Nandi-Ndaitwah as die party se presidensiële kandidaat te ondersteun. Sommige senior partylede meen die politburo kan nie so ‘n besluit maak nie. Die veteraan Swapo-lid Nahas Angula stem saam en sê die sentrale komitee moet ‘n buitengewone kongres hou.
Leave a Reply