Politiek in 2023 ‘net aanloop tot verkiesing’

Home Uncategorized Politiek in 2023 ‘net aanloop tot verkiesing’
Politiek in 2023 ‘net aanloop tot verkiesing’


Politiek in 2023 ‘net aanloop tot verkiesing’

Die politieke jaar 2023 sal hoofsaaklik onthou word vir die Namibië se regsbank en die parlement wat oor verskeie kwessies vasgesit het en aktivisme wat toegeneem het. Die politieke gebeure van die jaar was alles in aanloop tot die nasionale verkiesings volgende jaar. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Lifalaza Simataa, die woordvoerder van die Landless People’s Movement, wat sy insae in die politieke jaar gee.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.