Premierliga: Wanderers kry 5 bonuspunte by

Home Uncategorized Premierliga: Wanderers kry 5 bonuspunte by
Premierliga: Wanderers kry 5 bonuspunte by


Premierliga: Wanderers kry 5 bonuspunte by

Die NRU Premierliga het vir aksie gesorg tussen die FNB Western Suburbs en FNB Wanderers in Khomasdal. Wanderers het geseëvier met 44 teenoor die Suburbs se 7. Dirk Human, die afrigter van die Wanderers span sê dit was by tye ‘n taai stryd maar ten spyte van die uitdagings het die span 5 bonuspunte bygekry.

In ander premierliga wedstryde het FNB Unam in Swakopmund Simonis Storm Dolphin met 46-0 gewen en in Grootfontein het FNB Grootfontein die span van FNB Rehoboth met 16-8 verslaan . In Walvisbaai het FNB Kudus Trustco United met 17-8 oorrompel.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.