Presidensie kap Beukes, media oor persvryheid

Home Uncategorized Presidensie kap Beukes, media oor persvryheid
Presidensie kap Beukes, media oor persvryheid

Presidensie kap Beukes, media oor persvryheid

Die Presidensie het skerp gereageer op wat hy as veralgemenings deur veteraan joernalis Jonathan Beukes oor president Nangolo Mbumba se verbintenis tot persvryheid beskryf. Hy sê dis misplaas, en is ‘n wanvoorstelling van feite. Mbumba se woordvoerder, Alfredo Hengari wat gereeld die media aanval, sê die president is ‘n voorbeeldige rentmeester van demokrasie. Beukes sê sedert die dood van Hage Geingob is daar kommer oor persvryheid, wat die media-ombud staaf. Intussen het die media-vakbond ook gereageer op die inligtingsministerie se verklaring. Die vakbond se sekretaris-generaal Jemima Beukes.

source