President van SA Reserwebank antwoord oor Phala-Phala – Kosmos 94.1

Home Uncategorized President van SA Reserwebank antwoord oor Phala-Phala – Kosmos 94.1
President van SA Reserwebank antwoord oor Phala-Phala – Kosmos 94.1



President van SA Reserwebank antwoord oor Phala-Phala

Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die besit van buitelandse valuta word nie deur valutabeheermaatreëls gereguleer nie. Hy het die parlement se portefeuljekomitee oor finansies oor die Phala-Phala-ondersoek ingelig. Dit volg ná die bank se verklaring dat die buffel-transaksie op President Cyril Ramaphosa se plaas nie voltooi is nie, wat dit vrystel van aanmelding ingevolge valutabeheer-maatreëls. Kganyago voer aan kontant moet met aankoms aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens verklaar word, want dit is ‘n doeane-aangeleentheid en nie een van valutabeheer nie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.