Putin en Hamas wil demokrasie vernietig – Biden

Home Uncategorized Putin en Hamas wil demokrasie vernietig – Biden
Putin en Hamas wil demokrasie vernietig – Biden


Putin en Hamas wil demokrasie vernietig – Biden

Die Amerikaanse president Joe Biden sê die Hamas-groep en die Russiese president Vladimir Putin verteenwoordig verskillende bedreiginge, maar het een ding in gemeen: Hulle wil albei naburige demokrasieë vernietig. Die president het ʼn toespraak in sy kantoor gehou ná sy blitsbesoek aan Israel. Sedert die Israel-Hamas-konflik begin het, is 1 400 mense in Israel dood en 3 700 in Gaza. Biden sê, die aanval op Israel weerspieël die tragedie en brutaliteit wat oor die mense van Oekraïne gebring word:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.