RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide
Die Paaie-owerheid sê verskeie dele van die MR118 roete tussen Rosh Pinah en Oranjemund is net oop vir eenrigting-verkeer. Die owerheid sê hy is besig met opknappingswerk wat reeds op 31 Januarie begin het en sal duur tot rondom 9 Julie vanjaar. Stop-ry aksies is reeds geïmplementeer en motoriste word gemaan om versigtig te bestuur, veral gedurende die nag.
Leave a Reply