Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie

Home Uncategorized Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie
Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie


Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie

Die radioaktiewe bergingsfasiliteit wat in Swakopmund beplan word, bly in die nuus. ‘n Omgewingsimpak-studie word reeds deur Geo-Pollution Technologies gedoen. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Johan Otto van Stewart Planning, wat sê hulle het reeds kommentaar gekry van myne en inwoners van die dorp. Stewart Planning is deur Namaquam Investments aangestel om die raad se toestemming vir die gevaarlike bergingsfasiliteit te soek. Otto het ook die inwoners gerusgestel en gesê niks sal gedoen word voordat die omgewingsimpak-studie voltooi is nie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.