Ramokgopa moet die kragkrisis daadwerklik aanspreek

Home Uncategorized Ramokgopa moet die kragkrisis daadwerklik aanspreek
Ramokgopa moet die kragkrisis daadwerklik aanspreek



Ramokgopa moet die kragkrisis daadwerklik aanspreek

Die DA het met verwysing na die regering se mislukte ondernemings, bedenkinge uitgespreek oor die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, se onlangse beloftes om beurtkrag binne ‘n jaar te beëindig. Die party doen ‘n beroep op die minister om aandag te skenk aan die kragkrisis deur opwekkingsvermoë te verhoog, die transmissienetwerk uit te brei en skuld-invordering te verbeter. Die DA-lid, Samantha Graham-Mare, sê Ramokgopa se afhanklikheid van steenkoolkragstasies is kortsigtig, aangesien die regering toegang het tot befondsing om oor te skakel na skoon energie: 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.