Ramokgopa sal einde vanjaar werkloos wees, sê hy
Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê hy is vol vertroue dat sy ministerie as gevolg van ‘n verbetering in elektrisiteitsvoorsiening teen die einde van die jaar nie meer nodig sal wees nie. Hy is verlede jaar aangestel om te help om die land se 15-jaar oue kragkrisis op te los. Ramokgopa het op ‘n infrastruktuurkonferensie wat deur Ninety One in Johannesburg aangebied is, gepraat oor die dringende behoefte aan die bou van transmissielyne om die duisende megawatt uit nuwe opwekkingsvermoë vir die netwerk te ontsluit:
Leave a Reply