Ramokgopa sê oor byekomende eenhede, elektrisiteit
Die buurland se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê sommige eenhede by die Medupi- en Kusile-kragstasies sal in Oktober en vroeg in April volgende jaar weer by die netwerk inskakel. Hy het die jongste inligting oor die Energie-aksieplan bekend gemaak. Hy sê sowat 100 megawatt word van Mosambiek verkry en nog 600 megawatt is op pad. Ramokgopa sê die regering versnel die verkryging van nuwe kapasiteit van hernubares, gas en berging in batterye:
Leave a Reply